Virtual International Authority Filemt Zzx kL5wXl7CcuVvsTdlMmi12506Ii7Aa1wXN9AaGgH
Skermgreep (2012) | |
| Akroniem | VIAF |
|---|---|
| Begin | 6 Augustus 2003 |
| Besturende organisasie | OCLC |
| Voorbeeld | 70042340 |
| Webwerf | viaf |
Die Virtual International Authority File (VIAF) is 'n internasionale gesaglêer. Dit is 'n gesamentlike projek wat deur verskeie nasionale biblioteke begin is en wat deur die Online Computer Library Center (OCLC) bedryf word.[1][2]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ (2012) “VIAF service transitions to OCLC”. Library Journal 137 (8).
- ↑ VIAF, OCLC, http://www.oclc.org/viaf/.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
| Wikidata het die eienskap: VIAF (P214) (sien gebruike) |
- Amptelike webwerf